Inskrywingsvorm

Klik op jou ouderdom hieronder om in te skryf vir die Skopkoning Skopkompetisie.

Neem kennis: Betaling kan aanlyn gedoen word deur middel van PayFast.

Registrasiefooi: R50 per deelnemer

Aantal deelnemers: 40 per ouderdomsgroep.

Registrasie sluit: 30 Mei 2019 om 17:00